want U is ons Vader, alhoewel Avraham ons nie ken nie en Yisra’el ons nie erken nie. U, O יהוה, is ons Vader en ons Loskoper. U Naam is van ewigheid af.