Yesha'yahu 62:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gaan deur, gaan deur die poorte, maak die pad oop vir die mense! Bou op, bou op die hoofpad; verwyder die klippe, lig ’n banier op oor die volke!

Yesha'yahu 62

Yesha'yahu 62:1-12