Yesha'yahu 62:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ter wille van Tziyon sal ek nie stil wees nie en ter wille van Yerushalayim sal ek nie stilbly nie totdat haar onpartydige opregtheid uitbreek soos helderheid en haar verlossing soos ’n fakkel wat brand.

2. Die nasies sal jou onpartydige opregtheid sien en al die konings jou lof en eer en jy sal ’n nuwe naam genoem word wat deur die mond van יהוה uitgewys sal word.

3. Jy sal ook ’n kroon van skoonheid wees in die hand van יהוה en ’n koninklike tulband in die hand van jou God.Hos 1; Hos 2

Yesha'yahu 62