11. Toe vra ek: “ יהוה hoe lank?” Hy antwoord: “Totdat die stede verwoes lê sonder inwoners, die huise sonder mense en die land heeltemal verlate is
12. en יהוה die mense ver verwyder het en die verlate plekke in die land baie is.
13. Tog sal daar ’n tiende deel daarin oorbly en dit sal weer onderwerp wees aan verbranding, soos ’n terpentynboom of ’n eikeboom, wat ’n stomp oorhou wanneer dit afgekap word. Die afgesonderde saad is sy oorsprong.”2 Kon 16:5-20; 2 Kro 28:5-27