Yesha'yahu 57:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. want Ek sal nie vir altyd teëstaan en nie vir altyd kwaad wees nie, want die gees en die asem van dié wat Ek gemaak het, sal swak word voor My.

17. Ek was kwaad vanweë die onregverdigheid van hulle onregverdige wins en het hulle geslaan; Ek het My verberg en was kwaad en hy het aangehou op die manier van sy verstand, wil en emosie.

18. Ek het sy lewenswyse gesien, maar Ek sal hom genees; Ek sal hom lei en aan hom en dié van hom wat treur, troos herstelEfe 2:17 “Ek sal hom genees.”

Yesha'yahu 57