Yesha'yahu 49:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Luister na My, eilande en gee aandag, volke wat ver is! יהוה het My geroep van die baarmoeder af; vanaf die liggaam van My moeder het Hy My Naam (Karakter en Outoriteit) gegee.Open 1:16 in die skaduwee van Sy hand het Hy My verberg en Hy het My ook ’n gekose pyl gemaak, Hy het My in Sy pylkoker weggesteek.

2. Hy het My mond gemaak soos ’n skerp swaard,

3. Hy het vir My gesê: “Jy is My dienskneg, Yisra’el, in Wie Ek My eer, lof en aanbidding sal wys.”

4. Ék het nie vir die nageslag van Ya’akov gesê: “Ek het tevergeefs hard gewerk, my krag vir niks en vrugteloos spandeer! Sekerlik is My oordeel voor יהוה en My werk voor My God,” nie.

Yesha'yahu 49