Yesha'yahu 48:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. al beroep hulle hulself op die afgesonderde stad en leun op die God van Yisra’el; יהוה-Tzva’ot is Sy Naam (Karakter en Outoriteit).

3. Ek het die vorige dinge lankal verkondig en hulle het uit My mond uitgegaan en Ek het hulle verklaar; skielik het Ek opgetree en dit het gebeur.

4. Omdat Ek weet dat jy halsstarrig en jou nek ’n ystersening is en jou voorkop koper;

Yesha'yahu 48