Yesha'yahu 43:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Ek, Ek is die Een wat jou wetsoortredinge uitvee om My ontwil en Ek sal nie aan jou sondes dink nie.

26. Herinner My, laat ons ons saak saam bepleit; stel jou saak sodat jy reg bewys kan word.

27. Jou eerste voorvader het gesondig en jou spreekbuise het teen My oortree.

Yesha'yahu 43