Yesha'yahu 43:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy het nie die skape van jou brandoffers vir My gebring nie en My ook nie geëer met jou slagoffers nie. Ek het jou nie belas met offers en jou ook nie moeg gemaak met wierook nie.

Yesha'yahu 43

Yesha'yahu 43:20-28