Yesha'yahu 32:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. hael sal neerval op die woud en die stad sal plat gemaak word soos ’n vlakte.

20. Hoe gelukkig sal julle wees, julle wat langs al die waters saai, wat die os en die donkie vry laat uitkom!

Yesha'yahu 32