Yesha'yahu 30:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy asem is soos ’n oorlopende stroom wat tot by die nek kom, om die nasies heen en weer te skud in ’n sif en om die toom, wat lei tot vernietiging, in die kakebene van die volke te sit.

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:22-31