Yesha'yahu 29:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar wanneer hy sy seuns, die werk van My hande, in sy midde sien, sal hulle die Afgesonderde Een van Ya’akov afsonder en in respekvolle vrees wees tot die God van Yisra’el.

Yesha'yahu 29

Yesha'yahu 29:17-24