Yesha'yahu 28:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Broodkoring word fyn gestamp, inderdaad hou hy nie aan om dit te dors nie, want die wawiel en die perde beskadig dit, hy stamp dit nie verder nie.

29. Ook dit kom van יהוה-Tzva’ot, wat Sy raadgewing wonderbaar gemaak het en Sy wysheid groot.

Yesha'yahu 28