Yesha'yahu 27:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wetsoortreding van Ya’akov sal daarom hierdeur vergewe wees en dit sal die volle prys wees van die vryspraak van sy sonde: wanneer hy al die altaarklippe maak soos verkrummelde kalkklippe; wanneer die Asherahs, afgode en wierookaltare nie meer regop sal staan nie,

Yesha'yahu 27

Yesha'yahu 27:1-10