Yesha'yahu 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dié dag sal יהוה die livyatan, die deurborende reptiel, ja, livyatan, die kronkelende reptiel, met Sy vreeslike, groot en magtige swaard straf en Hy sal die draak doodmaak wat in die see is.

Yesha'yahu 27

Yesha'yahu 27:1-3