Yesha'yahu 26:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U dooie manne sal lewe, hulle lyke sal opstaan. Word wakker en roep uit van vreugde, julle wat in die stof lê, want U dou is soos die dou van die sonsopkoms en die aarde sal geboorte gee aan die verlate geeste.

Yesha'yahu 26

Yesha'yahu 26:14-21