Yesha'yahu 26:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die bose oortreder het ver afgedwaal sodat hy nie onpartydige opregtheid leer nie; dissipline in die land bring opregtheid; die bose sal nie die majesteit van יהוה sien nie.Heb 10:27

Yesha'yahu 26

Yesha'yahu 26:4-12