Yesha'yahu 25:11-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. en hy sal sy hande uitsprei daarin soos ’n swemmer dit uitsprei om te swem en Hy sal hulle trotsheid laag neerlê saam met die buit van hulle bendes.

12. Die vesting van verraad van jou rebelse manne en jou sterk mure sal Hy afbreek, laag neerlê in die grond, selfs tot in die stof.Ps 46:6; Spr 18:10

Yesha'yahu 25