Yesha'yahu 21:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. want so sê יהוה vir my: “Gaan, plaas die brandwag, laat hom rapporteer wat hy sien.

7. Wanneer hy ‘n strydwa sien, ‘n paar perderuiters, ’n ruiter op ‘n donkie en ’n ruiter op ‘n kameel, laat hom ernstig aandag gee, baie ernstig.”

8. Toe het die brandwag geroep: “O יהוה, ek staan voortdurend op die wagtoring in die dag en ek is op my wagpos elke nag.Open 14:8

Yesha'yahu 21