Yesha'yahu 2:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Gaan in die rots in en kruip weg in die grond vir die verskrikking van יהוה en vir die grootheid van Sy majesteit.

11. Die trotse kyk van die mens sal verneder word en die hoogheid van die mens nederig gemaak word en יהוה alleen sal in dié dag verhoog word,Open 6:17

12. want יהוה-Tzva’ot sal ’n dag van rekenskap hê vir elkeen wat trots en hoogmoedig is sodat hy verneder kan word; teen elkeen wat verhewe is

Yesha'yahu 2