Yesha'yahu 19:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal die gees van Mitzrayim gedemoraliseer wees in hulle en Ek sal sy strategie deurmekaar maak sodat hulle na afgode en geeste van die dooies en na mediums en spiritiste sal draai.

Yesha'yahu 19

Yesha'yahu 19:1-12