Yesha'yahu 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dié dag sal daar ’n grootpad wees van Mitzrayim na Ashur en die Ashuriërs sal in Mitzrayim kom en die Mitzrayiete in Ashur en die Mitzrayiete sal saam met die Ashuriërs aanbid.

Yesha'yahu 19

Yesha'yahu 19:19-25