Yesha'yahu 18:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wee jou, o land van suisende vlerke wat anderkant die riviere van Kush lê,

2. wat afgevaardigdes per see stuur, in vaartuie van papirus, op die oppervlakte van die waters en sê: “Gaan, vinnige boodskappers, na ’n nasie wat geplunder en ontwortel sal word, na ’n nasie wie se sterkte tot nou toe van binne was; na ’n nasie wat onteer en verneder gaan word, wie se land deur riviere verwoes is.”

Yesha'yahu 18