Yesha'yahu 17:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die profetiese visioen aangaande Dammesek: “Let op, Dammesek is op die punt om as stad verwyder te word en sal ’n gevalle puinhoop word.

2. Die stede van `Aro’er is verlate; hulle sal vir die troppe vee wees om in te lê en daar sal niemand wees om hulle bang te maak nie.

Yesha'yahu 17