maar jy is uitgewerp uit jou graf, soos ’n verwerpte tak, aangetrek met die doodgemaaktes wat deurboor is met ’n swaard, wat afgaan na die klippe van die put, soos ’n vertrapte lyk.