Yesha'yahu 11:15-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. יהוה sal die seetong van Mitzrayim heeltemal vernietig en Hy sal Sy hand oor die Rivier swaai met Sy skroeiende wind en dit uitmekaar slaan tot sewe strome en mense droog laat oorloop.

16. Daar sal ’n hoofpad wees vir die oorblywendes van Sy volk wat oorbly uit Ashur, net soos daar was vir Yisra’el op die dag toe hulle uit Mitzrayim uit opgekom het.

Yesha'yahu 11