Yegezk'el 8:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het in die sesde jaar, op die vyfde dag van die sesde maand terwyl ek in my huis sit en die oudstes van Y’hudah voor my sit, gebeur dat die hand van יהוה-God daar op my val.

2. Ek kyk toe en let op, iets wat gelyk het soos ’n mens: vanaf Sy lendene en ondertoe het Hy gelyk soos vuur en van Sy lendene af en boontoe soos helderheid, soos gepoleerde metaal.

Yegezk'el 8