Yegezk'el 45:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-God: “Dit is nou genoeg, prinse van Yisra’el; verwyder geweld en vernietiging en beoefen regverdige oordeel, onpartydige opregtheid. Stop jou onteiening van My mense,” verklaar יהוה-God.

Yegezk'el 45

Yegezk'el 45:5-18