Yegezk'el 43:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het in die huis ingekom deur die poort wat na die ooste kyk

5. en die Gees het my opgelig, my in die binneste hof gebring en let op, die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het die huis vol gemaak.

6. Toe het ek Een gehoor wat met my praat vanaf die huis terwyl ’n man langs my gestaan het.Yes 60:13; Yeg 37:28; Dan 9:24

Yegezk'el 43