Yegezk'el 36:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. want Ek sal julle uit die nasies uithaal, julle uit al die lande bymekaarmaak en julle in jul eie land bring;Heb 10:22

25. dan sal Ek skoon water op julle sprinkel en julle sal skoon wees; Ek sal julle van al jul vuilheid en van al jul afgode reinig.

26. Verder sal Ek vir julle ’n nuwe verstand, wil en emosie gee en ’n nuwe gees in jul binneste en Ek sal die verstand, wil en emosie van klip uit julle vlees wegvat en vir julle ’n verstand, wil en emosie van vlees gee.

Yegezk'el 36