Yegezk'el 34:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. daarom, julle herders, hoor en doen die woord van יהוה:

8. “So waar as Ek leef,” verklaar יהוה-God, “omdat My skape ’n prooi geword het, selfs kos vir al die wilde diere van die veld, weens die gebrek aan ’n herder en My herders nie na My skape gesoek het nie, maar die herders hulleself gevoed en nie My skape gevoed het nie,

9. hoor en luister julle herders daarom na die woord van יהוה:

Yegezk'el 34