Yegezk'el 24:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ek, יהוה, het gepraat; dit kom en Ek sal optree. Ek sal nie toegee nie, Ek sal nie jammer kry of berou hê nie; volgens jou lewenswyse en volgens jou optrede sal Ek jou oordeel,” verklaar יהוה-God.