2. Die woord van יהוה het tot my gekom en gesê:
3. “Seun van ’n mens, praat met die oudstes van Yisra’el en sê vir hulle: ‘So sê יהוהGod: “Kom julle om My te raadpleeg? So waar as Ek leef,” verklaar יהוה-God, “Ek sal My nie laat raadpleeg deur julle nie.”’
4. Sal jy hulle oordeel, sal jy hulle oordeel, seun van ’n mens? Laat hulle die verwerplikhede van hulle vaders ken