Yegezk'el 16:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Ek by jou verbygegaan en jou gesien en let op, jy het die tyd bereik vir liefde; Ek het dus My kleed oor jou uitgesprei en jou kaalheid toegemaak.

Yegezk'el 16

Yegezk'el 16:3-15