4. Egbrekers, weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie daarom kies om ’n vriend van hierdie wêreld te wees, is ’n vyand van God,
5. of dink julle miskien dat die Skrif sonder rede sê: ‘Die gees wat in ons woon, begeer met jaloesie’?
6. Ons Meester gee ons groter onverdiende guns, want Hy sê dít: “God verneder die trotses, maar aan die nederiges gee Hy onverdiende guns.”1 Kef 5:9 en hy sal van julle af wegvlug.
7. Wees dan gehoorsaam aan God en staan op teen die teëstanderZ’kh 1:3 Sondaars, reinig julle hande;Yes 1:15-16; Ps 24:4 twyfelaars, sonder julle gedagtes, wil en emosies af!
8. Kom nader na God toe en Hy sal nader kom na julle toe.
9. Wees nederig, treur en huil. Laat julle gelag in rou verander word en julle blydskap in droefheid.
10. Wees nederig voor יהוה en Hy sal julle oplig.