Spreuke 6:33-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Hy wat dit doen bring oneer oor homself en sy oneer sal nie uitgewis word nie,

34. want jaloesie wek ’n man se woede op; daarom sal hy nie spaar op die dag van wraak nie;

35. hy sal geen loskoopprys in aanmerking neem nie en ook nie luister as jy die omkoopprys vergroot nie.

Spreuke 6