Spreuke 5:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Die bose sal gevang word deur sy eie oortredinge en hy sal deur die bande van sy sonde vasgebind word.

23. Hy sal sterf sonder instruksies en deur die grootheid van sy dwaasheid sal hy afdwaal.

Spreuke 5