Spreuke 5:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, luister na my wysheid, draai jou oor na my insig

2. dat jy na raad kan luister en jou lippe kennis kan behou,

3. want die lippe van ’n vreemde vrou drup soos ’n heuningkoek en haar woorde is gladder as olie,

4. maar die einde van haar lewe is so bitter soos wilde-als, soos ’n swaard met twee snykante.

Spreuke 5