Spreuke 31:19-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Sy steek haar hande gretiglik uit en sit haar hande op die spinwiel.

20. Sy steek haar hande uit na die armes, ja, sy steek haar hande uit na die behoeftiges.

21. Die lede van haar huishouding is nie bang vir sneeu nie, want almal van hulle is in skarlaken stof aangetrek.

22. Sy maak vir haarself ’n bedekking van tapisserie, haar klere is van sy en purper.

23. Haar man is bekend in die stede, wanneer hy saam met die oudstes van die land sit.

Spreuke 31