Spreuke 31:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woorde van Mu’el, koning en profeet, waarmee sy moeder hom geleer het:

2. o, my seun; o, seun van my baarmoeder; o, seun van my geloftes!

3. Gee nie jou krag aan vroue of jou lewenswyse aan die uitspattigheid van konings nie.

Spreuke 31