Spreuke 3:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. dan sal dit lewe wees vir jou en liefdevolle goedheid vir jou nek,

23. dan sal jy op jou pad loop met versekerde verwagting en jou voet sal nie struikel nie.

24. Wanneer jy gaan lê, sal jy nie bang wees nie, ja, jy sal gaan lê en jou slaap sal soet wees.

Spreuke 3