Spreuke 29:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Die vrees van ’n mens word sy struikelblok, maar hy wat sy vertroue in יהוה plaas, sal sterk word.

26. Baie soek die heerser se guns, maar die mens se oordeel kom vanaf יהוה.

27. ’n Bose man is vir die regverdiges verwerplik en die regte lewenswyse is verwerplik vir die bose.

Spreuke 29