Spreuke 26:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Hy wat ’n put grawe, sal daarin val en hy wat ’n klip rol, dit sal op hom terugkom.

28. ’n Leuenagtige tong haat die waarheid en ’n moeilikheidmakende mond wek stryd op.Ya’a 4:14 want jy weet nie wat ’n dag kan voortbring nie.

Spreuke 26