Spreuke 24:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. ’n Wyse man is beter as ’n sterk man; ja, ’n man van kennis, as ’n magtige,

6. want deur uittarting word oorlog gemaak; in ’n menigte raadgewings is daar verlossing.

7. Wysheid vergruis die dwaas; hy maak nie sy mond oop in die poort nie.

8. Hy wat beplan om boos te doen, sal boos genoem word.

Spreuke 24