Spreuke 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, as jy My woorde sal aanvaar en My opdragte in jou bewaar,

2. jou oor draai na wysheid, jou verstand, wil en emosie met insig toepas;

3. ja, as jy uitroep na kennis en jou stem oplig na insig,

Spreuke 2