Spreuke 13:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Hy wat sy lat spaar, haat sy seun, maar hy wat sy seun liefhet, dissiplineer hom behoorlik.

25. Die regverdige eet en is versadig, maar die maag van die goddelose het behoefte.

Spreuke 13