Spreuke 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Wyse seun luister na die dissipline van sy vader, maar ’n bose seun luister nie na berisping nie.

2. ’n Goeie man sal tevrede wees met die vrug van sy mond, maar die lewens van die bose sal tot niet gaan.

Spreuke 13