Spreuke 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy wat dissipline liefhet, het kennis lief, maar hy wat teregwysing haat, is ’n dwaas.

2. Die goeie man verkry guns van יהוה, maar die bose sal veroordeel word.

3. ’n Man sal nie gevestig word deur boosheid nie, maar die wortel van die regverdiges sal floreer.

Spreuke 12