Spreuke 10:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Die mond van die regverdige bring wysheid voort, maar die perverse tong sal stilgemaak word.

32. Die lippe van die regverdige weet wat goed is, maar die mond van die bose praat perverse dinge.

Spreuke 10