Romeine 3:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Of is God net God van die Jode en nie ook van die ander nasies nie? Ja, ook van die ander nasies,Deut 6:4 wat die besnedenes deur vertroue en die onbesnedenes deur vertroue onskuldig verklaar.

30. want daar is net een God,

31. Kanselleer ons daardeur die geskrewe wet deur vertroue? ’n Verwerplike gedagte! Inteendeel, ons bevestig die wet.

Romeine 3